Ticklez
Nick: Ticklez
Regte Naam: Arinda
Van: Eloff
Verjaarsdag datum ... (dag/maand/jaar): 15/07/85
E-Pos adres: rinda@eloff.net
Persoonlike tuisblad: Geen
Foto of spotprentjie van jou aan jouself laat dink: Hmm, nog nie!
Van waar die oorsprong van jou nick?: Ek wou baie graag vanaf `n ander crappy
nick af verdander het en `n vriend het my sommer gehelp met ene {o:
Stokperdjies: Hokkie, Tennis, Musiek, Swem, Skryf, PARTY!
Gunsteling kos: Pizza & Pasta! (En natuurlik my ma se kos!)
Wat grief jou die meeste op IRC?: Die take-overs, vieslike chatrooms, en mense
wat TE veel van hulself dink!
Wat laat jou die meeste lag op IRC?: Sekere pop-ups... Die tipiese chaotiese
#jhb-ppl chatroom!
Enige iets wat jy wil se....wat jy dink belangrik is ( sonder om ander mense te na te kom)
kan filosofies van aard ook wees: Let your life be like a toiletroll, long and
useful!
|