Sweetypie
Nick: Sweetypie / Bettie /
Bambi / LadyRose
Regte Naam: Unita
Van: Wurz
Verjaarsdag datum ... (dag/maand/jaar): 14/02/62
E-Pos adres: unitaw@hotmail.com
Persoonlike tuisblad: Besig met een
Foto of spotprentjie van jou aan jouself laat dink:

Van waar die oorsprong van jou nick?: Sweetypie
oor ek sweet is .... Bettie oor ek cute is .... Bambi .... oor ek oulik is .... LadyRose
.... oor ek sexy is .... hahaha
Stokperdjies: Buitelewe, musiek .... IRC
Gunsteling kos:
Wat grief jou die meeste op IRC?: ASL
Wat laat jou die meeste lag op IRC?: Mense met 'n goeie sin vir humor!
Enige iets wat jy wil se....wat jy dink belangrik is ( sonder om ander mense te na te kom)
kan filosofies van aard ook wees: Ummmm .. hoeveel plek en tyd het julle? .....
query my dan vertel ek
alles .... :))
|