Silent
Nick: Silent
Regte Naam: Frederico
Van: Hattingh
Verjaarsdag datum ... (dag/maand/jaar): 9/12/1976
E-Pos adres: myne@freemail.co.za
Persoonlike tuisblad:
Foto of spotprentjie van jou aan jouself laat dink:
Van waar die oorsprong van jou nick?: Ek is maar stil tipe persoon en is 'n
baie goeie luisteraar
Stokperdjies: Rekenaars, Natuur
Gunsteling kos: Pampoen/patats ;)
Wat grief jou die meeste op IRC?: Dat die mense so vreeslik kwaad word vir mekaar
Wat laat jou die meeste lag op IRC?: Die kwinkslae van die mense
Enige iets wat jy wil se....wat jy dink belangrik is ( sonder om ander mense te na te kom)
kan filosofies van aard ook wees:
|