Free Web Hosting Provider - Web Hosting - E-commerce - High Speed Internet - Free Web Page
Search the Web

#AfrVolPret

[Agtergrond] [#AfrVolPret Ops] [#AfrVolPret Reëls] [#AfrVolPret Nuus & Foto's] [Internetaflosgeselshulpblad] [Pret & Speletjies] [Kuns & Kultuur] [Skakels]


Seagod

Nick: Seagod
Regte Naam:
Frans
Van:
Spang
Verjaarsdag datum ... (dag/maand/jaar): 25/08/72
E-Pos adres:
franssp@mweb.co.za
Persoonlike tuisblad:
om wat mee te maak?
Foto of spotprentjie van jou aan jouself laat dink: uuuhhhmmmmmmm
Van waar die oorsprong van jou nick?:
Liefde vir die see.
Stokperdjies:
Scuba duik, buitelewe, duik en ..ek dink duik. Het ek al duik genoem?
Gunsteling kos:
T Bone, hoe meer vet hoe beter!
Wat grief jou die meeste op IRC?:
Party van die ander ops wat dink hulle besit die #, en asl dinge.
Wat laat jou die meeste lag op IRC?:
My partners in crime.
Enige iets wat jy wil se....wat jy dink belangrik is ( sonder om ander mense te na te kom) kan filosofies van aard ook wees:
Don't ask what your country can do for you ... ask why the taxes are so damn high!

 


 

#AfrVolPret © 1999

E-Pos: afrvolpret@radiotuks.co.za

TERUG NA TUISBLAD