Free Web Hosting Provider - Web Hosting - E-commerce - High Speed Internet - Free Web Page
Search the Web

#AfrVolPret

[Agtergrond] [#AfrVolPret Ops] [#AfrVolPret Reëls] [#AfrVolPret Nuus & Foto's] [Internetaflosgeselshulpblad] [Pret & Speletjies] [Kuns & Kultuur] [Skakels]


Rompelstompel

Nick: Rompelstompel
Regte Naam:
Carel
Van:
Barnard
Verjaarsdag datum ... (dag/maand/jaar):
29/02/76
E-Pos adres:
rompelstompel@webmail.co.za
Persoonlike tuisblad:
Nog Onder Konstipasie ( ag ek bedoel KONSTRUKSIE)
Foto of spotprentjie van jou aan jouself laat dink:
Sal weldra hier verskyn
Van waar die oorsprong van jou nick?:
Was jy NOOIT voor die TV toe jy jonk was nie????? (Die pedofiel met die sykouse en vere)
Stokperdjies:
Dans, gholf (as ek my humeur kan beteuel), meisies, eet, motorfietse, karre en als wat lekker en verkeerd is!
Gunsteling kos:
Roomys en Wafel,......en dalk Spare Ribs
Wat grief jou die meeste op IRC?:
Mense wat 'n issue maak oor OPS!
Wat laat jou die meeste lag op IRC?:
Myself!!!!!
Enige iets wat jy wil se....wat jy dink belangrik is ( sonder om ander mense te na te kom) kan filosofies van aard ook wees:
Soos hulle sê in Kanada : " Geniet die lewe,....daar is nie "pass-out's" nie!!!"


 

#AfrVolPret © 1999

E-Pos: afrvolpret@radiotuks.co.za

TERUG NA TUISBLAD