Romara
Nick: Romara
Regte Naam: Andre Steyn
Van: van Zyl
Verjaarsdag datum...(dag/maand/jaar): 25/11/74
E-Pos adres: harrie@mweb.co.za
Persoonlikke tuisblad: geen
Foto of spotprentjie van jou aan jouself laat dink:

Van waar die oorsprong van jou nick?: weet
nie eintlik nie -koffieplek in bloem :roma - en dus het ek n afleiding gemaak
Stokperdjies: gholf, natuur, moevies,lees
Gunsteling kos: rooivleis!!!!!!!! niks groente nie!!!
Wat grief jou die meeste op IRC?: sommige dae se stilte
Wat laat jou die meeste lag op IRC?: vriendelikheid
Enige iets wat jy wil se....wat jy dink belangrik is ( sonder om ander mense te na
te kom) kan filosofies van aard ook wees: meet in bloem so gou as moontlik.
|