Free Web Hosting Provider - Web Hosting - E-commerce - High Speed Internet - Free Web Page
Search the Web

#AfrVolPret

[Agtergrond] [#AfrVolPret Ops] [#AfrVolPret Reëls] [#AfrVolPret Nuus & Foto's] [Internetaflosgeselshulpblad] [Pret & Speletjies] [Kuns & Kultuur] [Skakels]


Pumba

Nick: Poepol ag bedoel Pumba :)
Regte Naam: Werner
Van: Smit
Verjaarsdag datum ... (dag/maand/jaar): 06/06/77
E-Pos adres: werner.smit@roche.com
Persoonlike tuisblad: geen
Foto of spotprentjie van jou aan jouself laat dink:


Pumba

Van waar die oorsprong van jou nick: Duh!!! Lion King :)
Stokperdjies: Golf, irc, icq, korfbal, ens.
Gunsteling kos: See kosse net nie SLAKKE nie
Wat grief jou die meeste op IRC?: As mense so helse issue maak oor ops in sekere channels.
Wat laat jou die meeste lag op IRC?: Ek probeer nog uitvind LOL!!
Enige iets wat jy wil se....wat jy dink belangrik is ( sonder om ander mense te na te kom) kan filosofies van aard ook wees:

 


 

#AfrVolPret © 1999

E-Pos: afrvolpret@radiotuks.co.za

TERUG NA TUISBLAD