Longly
Nick: Longly
Regte Naam: Hilary
Van: Bendle
Verjaarsdag datum ... (dag/maand/jaar): 24/03/1977
E-Pos adres: 12561584@rgo.sun.ac.za
Persoonlike tuisblad:
Foto of spotprentjie van jou aan jouself laat dink:
Van waar die oorsprong van jou nick?: Wense na lang bene ..
Stokperdjies: Pluimbal, Beechies kou sonder om dit te deel!!, nonsens praat,
Gunsteling kos: pretzolas
Wat grief jou die meeste op IRC?: Mense wat soos kindertjies baklei oor 'ops'
Wat laat jou die meeste lag op IRC?: Mense wat soos kindertjies baklei oor 'ops'
Enige iets wat jy wil se....wat jy dink belangrik is ( sonder om ander mense te na te kom)
kan filosofies van aard ook wees: Wat jy ookal doen, doen dit eerlik, opreg en
met al die ywer wat jy kan.
|