Free Web Hosting Provider - Web Hosting - E-commerce - High Speed Internet - Free Web Page
Search the Web

#AfrVolPret

[Agtergrond] [#AfrVolPret Ops] [#AfrVolPret Reëls] [#AfrVolPret Nuus & Foto's] [Internetaflosgeselshulpblad] [Pret & Speletjies] [Kuns & Kultuur] [Skakels]


Lisa

Nick: Lisa
Regte Naam:
My geheim... wie fool ek?? ;)
Van:
Verjaarsdag datum ... (dag/maand/jaar):
11 Maart
E-Pos Adres:
Lnnste@hotmail.com
Persoonlike Tuisblad:
ek droom nog net van een...
Foto of spotprentjie van jou aan jouself laat dink:
(sus.. die sal ek stuur)

Lisa

Van waar die oorsprong van jou nick: Laaaaaaaang storie.. maar o ja.. ek hettie aan Lisa Simpson of Koos Kombuis se song gedink nie
Stokperdjies:
irc.. irc.. en as daar tyd oor is.. irc!
Gunsteling kos:
hang af wie kook... maar ek laaaaaik 'n gerookte varkribbetjie!!
Wat grief jou die meeste op IRC?:
mense sonder 'n humorsin
Wat laat jou die meeste lag op IRC?:
mense met 'n baie baie baie fyn humorsin
Enige iets wat jy wil se....wat jy dink belangrik is ( sonder om ander mense te na te kom) kan filosofies van aard ook wees:

 


 

#AfrVolPret © 1999

E-Pos: afrvolpret@radiotuks.co.za

TERUG NA TUISBLAD