Nick: Gombom Regte Naam: Neill Van: Kemp Verjaarsdag datum ... (dag/maand/jaar): 28/11/77 E-Pos adres: gombom@webmail.co.za Persoonlike tuisblad: Foto of spotprentjie van jou aan jouself laat dink: Van waar die oorsprong van jou nick?: Ag net sommer wat - net skielik
eendag daaraan gedink! Stokperdjies: Sport en kitaar speel. Gunsteling kos: Steak. Wat grief jou die meeste op IRC?: Mense wat nie weet hoe om nie vuiltaal
te gebruik nie. Wat laat jou die meeste lag op IRC?: Hehehehe - my geheim. Enige iets wat jy wil se....wat jy dink belangrik is ( sonder om ander mense te na
te kom) kan filosofies van aard ook wees: