Gibbles
Nick: Gibbles
Regte Naam: Julize
Van: Van Niekerk
Verjaarsdag datum ... (dag/maand/jaar): 28/06/78 (ongelukkig elke jaar)
E-Pos adres: : 11323116@sb.puk.ac.za
of Gibbles@webmail.co.za
Persoonlike tuisblad:
Foto of spotprentjie van jou aan jouself laat dink:
Van waar die oorsprong van jou nick?: Karakter in 'n kortverhaal uit een
van die Skatkis boeke.
Stokperdjies: Dans, lees, aerobics ... chat!
Gunsteling kos: Vleis verkieslik "well-done" Ek is vreeslik vol
fiemies, nie seekos, tamatie, uie, sampioene, kool, sous, koring, afval of groen groentes
nie!! Dit wat oorbly is aanvaarbaar!
Wat grief jou die meeste op IRC?: Vulgere op en aanmerkings, lagg stiltes
al is # vol ... en Batman.
Wat laat jou die meeste lag op IRC?: Raggaboes se opmerkings en Armegedon
se popups en enige kuiertjie van Lisa.
Enige iets wat jy wil se....wat jy dink belangrik is ( sonder om ander mense te na
te kom) kan filosofies van aard ook wees: Doen Vandag dit waartoe jy instaat is
en vertrou op God om te doen wat jy nie kan nie!!!!
|