Free Web Hosting Provider - Web Hosting - E-commerce - High Speed Internet - Free Web Page
Search the Web

#AfrVolPret

[Agtergrond] [#AfrVolPret Ops] [#AfrVolPret Reëls] [#AfrVolPret Nuus & Foto's] [Internetaflosgeselshulpblad] [Pret & Speletjies] [Kuns & Kultuur] [Skakels]


Filo

Nick: Filo
Regte Naam: Jacobus Theodorus ( en laat iemand my dit net noem is daar moeilikheid)
Van: Van der Berg
Verjaarsdag datum ... (dag/maand/jaar): 25/02/76
E-Pos adres: filo@sb.puk.ac.za
Persoonlike tuisblad: Onder konstruksie
Foto of spotprentjie van jou aan jouself laat dink: Sal weldra gestuur word.
Van waar die oorsprong van jou nick?: Eks daar om alle dames te gemoed te kom. Staan vir First In Last Out ....eintlik is dit spaans of een van daai tale dit beteken liefde.
Stokperdjies: Speel skaak, hokkie, kyk na meisies by dans plekke, drink (hopeloos te veel), grou in my neus (net tot die blokkasie verwyder is) glimlag vir dames om hulle dae beter te laat voel.
Gunsteling kos: Skaapboud wat in die oond gebraai is saam met groente.
Wat grief jou die meeste op IRC?: RISC
Wat laat jou die meeste lag op IRC?: As rompelstompel en ek te veel droog maak.
Enige iets wat jy wil se....wat jy dink belangrik is ( sonder om ander mense te na te kom) kan filosofies van aard ook wees: Gebruik sonblok skerm, dit laat jou jou langer jonger bly...speel met jouself al is dit om jouself te bevredig...jy is immers jou eie beste vriend.

 


 

#AfrVolPret © 1999

E-Pos: afrvolpret@radiotuks.co.za

TERUG NA TUISBLAD