CK36
/ Olla
Nick: CK36 [Olla] 2de nick wat geregistreer is wat
ek dalk gaan gebruik
Regte Naam: Roland
Van: Dumas
Verjaarsdag datum ... (dag/maand/jaar): 21/03/63
E-Pos adres: rochadu@intekom.co.za
Persoonlike tuisblad: Nog niks nie. :(
Foto of spotprentjie van jou aan jouself laat dink:

Van waar die oorsprong van jou nick?: 1ste, CK vir M'bury
se kar reg. & ouderdom. 2de Shorthand vir my naam.
Stokperdjies: IRC, Musiek [enigiets behalwe heavy metal
& heavy classic], Kuier saam met vrinne.
Gunsteling kos: Nouja dit sal wees Pasta, Slaaie, Vleis,
Aartappels, en laaste ook die lekkerste en my GROOT swak is natuurlik soetgoed.
Wat grief jou die meeste op IRC?: A/S/L & die bakleiery
oor nietighede.
Wat laat jou die meeste lag op IRC?: Al die bekkige
sêgoed.
Enige iets wat jy wil se....wat jy dink belangrik is ( sonder om ander mense te na te kom)
kan filosofies van aard ook wees: Wees altyd jouself.
Lag vir almal en hulle sal wonder wat aangaan. Lag is die beste medisyne.
|