Celtic
Nick: Celtic
Regte Naam: Phillip
Van: Bruwer
Verjaarsdag datum ... (dag/maand/jaar): 25/04/1979
E-Pos adres: lordceltic@hotmail.com
Persoonlike tuisblad: Het noggie 'n noembare webpage nie.
Foto of spotprentjie van jou aan jouself laat dink:

Van waar die oorsprong van jou nick?: My
nick kry sy afkoms vanaf die Skotse en Ierse kunste ... dis sulke cool vorms wat hulle
maak en wat so oor mekaar beweeg en dit lyk net flippen nice!!!
Stokperdjies: Musiek, kuns, skryf {gedigte en verhoofstukke}, om 'n sak
wyn saam my vriendekring op te drink... en dan baie strooi te praat en daarna, nog 'n
stokperdjie: dans! vas en los is ewe lekker.
Gunsteling kos: mmm pizza! met olywe en garlic en mushrooms en al daai
lekker dinge.
Wat grief jou die meeste op IRC?: @#$@#$@# toeriste! wat join en
part in een sekonde, ek wil nog
tik hallo whoeveren dan het hulle klaar uitgewals!!!
Wat laat jou die meeste lag op IRC?: Nuwelinge ... hoe hulle leer om goed
te doen op IRC en foutjies
ondergaan en nonsens aanjaag ... ja ek lag byna altyd vir
die stoutgatte wat se wat hulle bedoel, en nonsens aanjaag HA HA
Enige iets wat jy wil se....wat jy dink belangrik is ( sonder om ander mense te na
te kom) kan filosofies van aard ook wees: Poeple of #afrvolpret
1. wear sunscreen
2. watch south park
3. love Buffy
4. make lots of friends
5. watch friends
6. learn the goodness of wine
7. drink wine with your friends
8. find a way pass all the things that trouble you
9. treat other people the way you yourself wants to be treated and
remember ' die wiel draai!'
10. do all these thing but remember the sunscreen
|