Bigman
Nick: Bigman
Regte Naam: Cornelius (maar net Cor asb!!)
Van: Meyer
Verjaarsdag datum ... (dag/maand/jaar): 02/11/981
E-Pos adres: cormeyer@lantic.co.za
Persoonlike tuisblad: Nee, ek weet te min van die goete af.
Foto of spotprentjie van jou aan jouself laat dink: Umm .. nie regtig
nie.
Van waar die oorsprong van jou nick?: Ekke is heel groot gebou.
Stokperdjies: Gym
Gunsteling kos: Pizza en hamburgers.
Wat grief jou die meeste op IRC?: Mense wat simpel jokes vertel.
Wat laat jou die meeste lag op IRC?: As die mense oor ops baklei
Enige iets wat jy wil se....wat jy dink belangrik is ( sonder om ander mense te na
te kom) kan filosofies van aard ook wees: Ek is nie regtig die filosofiese tipe
nie.
|