Free Web Hosting Provider - Web Hosting - E-commerce - High Speed Internet - Free Web Page
Search the Web

#AfrVolPret

[Agtergrond] [#AfrVolPret Ops] [#AfrVolPret Reëls] [#AfrVolPret Nuus & Foto's] [Internetaflosgeselshulpblad] [Pret & Speletjies] [Kuns & Kultuur] [Skakels]


Armegedon

Nick: Armegedon
Regte Naam:
André
Van:
du Plessis
Verjaarsdag datum ... (dag/maand/jaar):
16/07/78
E-Pos adres: :
Armegedon@webmail.co.za of Dupla@sb.puk.ac.za

Persoonlike tuisblad:
Foto of spotprentjie van jou aan jouself laat dink:
Van waar die oorsprong van jou nick?:
Bybel: Slag van Meggedon vgl Openbaring
Stokperdjies:
Dans, watersport, lees, dans ...

Gunsteling kos:
Alles wat uit die grond uit kom amper alles wat geleef het .. Mopanie wurms inkluis.

Wat grief jou die meeste op IRC?:
Mense se kinderagtige op en aanmerkings, Vulgariteit, en disrespek vir ander.

Wat laat jou die meeste lag op IRC?:
Gibbles se Vriendelikheid, Raggaboes se aanmerkings.
Enige iets wat jy wil se....wat jy dink belangrik is ( sonder om ander mense te na te kom) kan filosofies van aard ook wees:
Alles wat jy doen in die lewe is 'n selfportret, maak joune van so 'n aard dat jy met trots dit vir God kan wys en sê : "Dit is wat ek met my talente gemaak het!"
file://--------------------------------------
"Wie nie tevrede is met dit wat hy het nie sal ook nie tevrede wees met dit wat hy begeer nie!!!

 


   

#AfrVolPret © 1999

E-Pos: afrvolpret@radiotuks.co.za

TERUG NA TUISBLAD