Andy_B
Nick: Andy_B
Regte Naam: Andrew
Van: Blackbeard
Verjaarsdag datum ... (dag/maand/jaar): 04/11/1974
E-Pos adres: Blackie@iafrica.com
Persoonlike tuisblad: Iwishandu??
Foto of spotprentjie van jou aan jouself laat dink: ????????
Moet maar self kom kyk!!!!
Van waar die oorsprong van jou nick?: Andrew Blackbeard ........Ek dink
Stokperdjies: Soos op my cv?
-Krieket
-Scuba diving
-Waterskiing
-Action Krieket
-En julle goeie mense
Laaste kan eerste wees of eerste kan laaste wees
Gunsteling kos:
Wat grief jou die meeste op IRC?: Mense wat moeilik is(K@K maak). Hoekom
is ons hier? Om ons self te geniet, en nie om dit moeilik te maak vir ander mense nie
Wat laat jou die meeste lag op IRC?: MENSE (ooops caps)
Enige iets wat jy wil se....wat jy dink belangrik is ( sonder om ander mense te na
te kom) kan filosofies van aard ook wees:
|