Free Web Hosting Provider - Web Hosting - E-commerce - High Speed Internet - Free Web Page
Search the Web

#AfrVolPret

[Agtergrond] [#AfrVolPret Ops] [#AfrVolPret Reëls] [#AfrVolPret Nuus & Foto's] [Internetaflosgeselshulpblad] [Pret & Speletjies] [Kuns & Kultuur] [Skakels]


AlienJa

Nick: AlienJa
Regte Naam: Johan Anton
Van: Van den Tillaard
Verjaarsdag datum ... (dag/maand/jaar): 22/06/1979
E-Pos adres: alienja@global.co.za
Persoonlike tuisblad:
Foto of spotprentjie van jou aan jouself laat dink:
Van waar die oorsprong van jou nick?: Van hoërskool kom Alien en die JA is my voorleters.
Stokperdjies: Electronika, Programeering en Lees.
Gunsteling kos: Gebraaide hoender.
Wat grief jou die meeste op IRC?: Mense wat op soek is na Cybersex en van channel tot channel gaan om dit te kry.
Wat laat jou die meeste lag op IRC?: Enige goeie jokes.
Enige iets wat jy wil se....wat jy dink belangrik is ( sonder om ander mense te na te kom) kan filosofies van aard ook wees:
Waarom kyk ons af na die grond as ons op kan kyk na die hemele???

 


 

#AfrVolPret © 1999

E-Pos: afrvolpret@radiotuks.co.za

TERUG NA TUISBLAD